George Armstrong Custer

George Armstrong Custer
George Armstrong Custer
Custer, ongeveer in 1865

'n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder
Ampstermyn
1861 – 1876

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Desember
New Rumley, Ohio
Sterf 25 Junie 1876
Crow Agency
Eggenoot/-note Elizabeth Clift Bacon
Alma mater West Point
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Verenigde State
Oorloë/Veldslae Amerikaanse Burgeroorlog

Indiaanse Oorloë

Slag van Little Bighorn

George Armstrong Custer (New Rumley, 5 Desember 1839 - Crow Agency, 25 Junie 1876) was 'n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en die Amerikaanse Indiaanse Oorloë. Hy is die beste bekend vir sy nederlaag en dood in die Slag van Little Bighorn, waar hy en sy mag deur 'n koalisie van Indianse stamme onder leiding van Sitting Bull and Crazy Horse vermorsel is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search